Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (gewes) | Grand Est |
Département | Aube |
Koördinate | 48°17′N 4°04′O / 48.283°N 4.067°O |
Stigting | Voor 1ste eeu v.C. |
Oppervlak: | |
- Totaal | 13,2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 103-118 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1999) | 60 958 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 618/vk km |
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | François Baroin (UMP) |
Amptelike webwerf | ville-troyes.fr Geargiveer 27 Februarie 2009 op Wayback Machine |
Troyes [tʁwa] is die hoofstad (prefektuur) van die Franse département Aube in die administratiewe gewes Grand Est met 'n oppervlakte van 13,2 vierkante kilometer en 60 958 inwoners (1999). Troyes is die sentrum van die agglomerasie Communauté d'agglomération Troyenne (CAT) met 'n totale bevolking van 130 000 mense.